Free Web Hosting by Netfirms
Web Hosting by Netfirms | Free Domain Names by Netfirms

PALMER COX

TUISBLAD GEORGE EASTMAN PALMER COX LIEVEN GEVAERT FRANK BROWNELL HUGH EXTON I.D. KIEK

Palmer Cox was 'n baie bekende Kanadese skrywer gedurende die laat 1800's.    Hy het die Brownie karakters geskep en sprokies oor hierdie karaktertjies geskryf. Omdat die eerste Box kameras op die kindermark gerig was het George Eastman besluit om hierdie kameras "Brownies" te noem. Die Eastman maatskappy het nooit met Palmer Cox oor die gebruik van die naam onderhandel nie en hy is ook nooit daarvoor vergoed nie. Die vermoede bestaan dat Palmer Cox nie oor die geldelike vermoë beskik  het om in 'n regsgeding oor die saak met Eastman betrokke te raak nie.

'n Voorbeeld van "Brownie"

brownie.gif (9311 bytes)

 

TUISBLAD ] GALLERY ] GESKIEDENIS ] KAMERAS ] OU BOEKE ]