|
|
|
|
In 1894 het Lieven Gevaert die firma begin wat sy naam gehad het. Die eerste fabriek was in Anselmostraat in Antwerp,België. Die firma word in 1895 'n openbare maatskappy en verskuif na Mortsel. In hierdie stadium werk etlike duisende mense al vir die maatskappy. Nog 'n fabriek word oos van Antwerp, by Heultje, opgerig vir die verwerking van chemiese rou materiaal.
|
|
|